+56
Selfsorg in Saldanha

Crow's Nest Self-Catering Accommodation

  • Slaapplek vir 31 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 117 Saldanha Road, Saldanha, 7395, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Crow's Nest Selfsorgverblyf is geleë op Saldanhabaai se hoofpad en bied verblyf gerieflik naby plaaslike besienswaardighede, noodsaaklike dienste en hoofvervoerroetes. Die eiendom is geskik vir beide sakereisigers en vakansiegangers wat die omgewing besoek.

Verblyf word aangebied in 'n verskeidenheid kamers met verskillende slaapkapasiteite. Elke kamer het 'n privaat badkamer, en linne en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief.

Elke eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met verhit-en-eetgeriewe. Dit sluit 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en ketel in. Die eenhede het ook 'n TV en WiFi.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en ingeslote parkeerplek, wat 'n gemaklike en praktiese verblyf in Saldanhabaai bied.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Goed

Netheid
4.3
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Gaste se hoogtepunte
Mark M
5.0
Exactly service. Exactly service from Cedric and the guy that work there staff is extremely friendly was abit of a hickup but was sorte...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Ivan J
5.0
Awesome. Good all around with very helpful staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Riekus B
Gesin met tieners
5.0
Eienaar en personeel baie vriendelik, dit is netjies en skoon. Baie lekker gebly hier. Personeel baie vriendelik, dit is skoon en netjies.
Des 2025
Ina B
Besigheidsreis
5.0
The workers said they didn't want to come home because it was so nice there! Multi Connect Infrastructure workers stayed with you for 1...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Liesle J
Gesin met klein kinders
4.6
We had a wonderful time, it was epic. We were 17 including 3 young kids. The place was neat and tidy. We only stayed for 1 night, a goo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Clive Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • 117 Saldanha Road, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink Crow's Nest Self-Catering Accommodation het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

117 Saldanha Road, Saldanha, 7395, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 31 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99ca778b27ea02d7a27ce5afec86bad098944b7da6371d1229c5c4f48480285f346489a76d5afa473feec15d26cce831f70a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 12 5 1 4 117 Saldanha Road Saldanha 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.997362444024 17.944905767663
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang