6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Shelley Point Estate, 1 Dune Close, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Crystal Sea House bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n dubbelverdiepinghuis met 'n see-uitsig. Die huis het 3 slaapkamers en is in Shelley Point, net 600 m vanaf Shelley Point Gholfklub en 750 m vanaf die Golden Mile-strand. Die huis is in 'n sekuriteitskompleks met direkte toegang tot die strand.
Die eerste verdieping beskik oor oopplan-leefareas met gedeeltelike see-uitsigte. Die oopplan-sitkamer en -eetareas lei na 'n groot balkon met ingeboude braaigeriewe. Daar is 'n kaggel in die sitkamer en die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, asook 'n kombuis-eiland. Daar is 'n aparte waskamer wat na 'n klein beskutte agterplaas lei. Die eerste verdieping het 'n gastetoilet.
Die tweede verdieping beskik oor 3 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer, ingeboude kaste en lei na 'n balkon met 'n see-uitsig. Die derde slaapkamer het ingeboude kaste en lei na 'n balkon met 'n gedeeltelike see-uitsig. Die tweede en derde slaapkamers deel 'n badkamer.
Die omliggende area van die Weskus bied Cape Columbine Natuurreservaat, Paternoster, St. Helenabaai, Velddrif, Jacobsbaai, Weskus-strande en die Weskus Nasionale Park wat 58,2 km ver is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Ernest Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Shelley Point Estate, 1 Dune Close, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Crystal Sea House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Shelley Point Estate, 1 Dune Close, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang