+62

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Elridge F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Refreshing. We visited Bloemfontein during a sports week. We struggled with accommodation and had to settle for a guesthouse nearby. Upon arriving at Cura, we found the place warm, clean and inviting. So wish we had stayed here for the duration of our visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ANENE
Cura Lodge
Hi Elridge.... Thanks for these compliments... We hope to see you soon again. Kind regards Anene

Rene D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Skoon, gemaklik en veilig. Perfek vir 'n vinniger oorslaap. Was skoon, host was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Baie gesellig. Het lekker gebly. Te kort aan eetgerei. En ander gaste wat baie geraas het. Plek is lekker groot en ons het dit geniet. Baie vriendelike gasdame.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ANENE
Cura Lodge
Goeie dag.... Baie dankie vir die positiewe terugvoer.... ons sal aandag gee aan eetgerei. Vriendelike Groete

Jurjen F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Goeie verblyplek. Vir kort verbly is dit 'n goeie plek, maklik naby die N1. Beddens slaap goed, stort is goed. Nie maaltye aangebied nie, dus jy moet uitgaan vir jou ontbyt en aandkos. Ons kan die plek vir kort verbly aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neziwe T
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Feb 2026

Like home. The host was wonderful, a very caring lady. Traveling alone for business in a city I am not familiar with was a bit scary, but Anana's made me feel safe, and I was reassured that any help I needed she would be there to assist. The staff are also very welcoming. Cura Lodge felt like a home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ANENE
Cura Lodge
Thank you for this positive review... much appreciated

Charl B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Aangenaam. Ons het baie lekker oornag by Cura Lodge.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Casper K
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jan 2026

Oornag verblyf na lang rit vanaf die Wes-Kaap. Goeie beddens. Kan aanbeveel vir oornag verblyf.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gerardo D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2026

Skoon netjies rustige omgewing. Slegs 1 nag oorslaap oppad met vakansie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Manqoba M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Peaceful place. We enjoyed the environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denicia M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Baie tevrede. Ons was baie tevrede met ons verblyf by Cura Lodge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

ANENE Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 48

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 695
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 695
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 695
per nag, vir 2 mense
Bespreek

128 Pellissier Drive, Pellissier, Bloemfontein, 9300, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 43 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf519a26fbd3c68bd2da0fd058115d0422d5adfb437153f37471b03c73dace5f8163c5fcdcf300a249270c3ecef71aa4fb2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 128 Pellissier Drive Pellissier 9300 Vrystaat 021 201 8901 15:00-22:00 09:00 -29.14948 26.16379
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang