Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Mosselbaai

Cyara Retreat

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Nandri D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Onvergeetlike, gerieflike verblyf met uitstekende fasiliteite, puik kommunikasie. Ons het ’n absolute ongelooflike ervaring gehad. Die huis is uitstekend toegerus en het dit vir ons moontlik gemaak om met groot gemak twee weke daar te woon. Die roetes in die omgewing is pragtig en dit was heerlik om te kan draf en terselfdertyd veilig te voel. Die binnehuis-swembad was ’n ware bederf en is gereeld gebruik. Die wasarea is ook baie goed en prakties toegerus. Ilse se kommunikasie was uitstekend - ons is deurgaans goed ingelig en alles het glad verloop. Ons sal beslis weer hier kom kuier en kan die plek met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania B
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Baie lekker gekuier. Ek het baie lekker gekuier saam met familie. Sal beslis weer bespreek indien ek die geleentheid kry om daardie kant vakansie te hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Cyara Retreat
Dankie Tania. Sien uit om julle weer te ontvang!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Ilse Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

81 Whale Drive, Nautilus Bay, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd7552c21585b8a7e827de230e33f8895e301b86e89d0baf3310e36885303bae4515b186786b4ccd0dfaccb48df7c8568f5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 81 Whale Drive Nautilus Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.212632996863 21.980380388024
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang