4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 14 Sherwood Avenue, Onrust River, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Cycads Self-catering 3 is in Onrusrivier geleë en is slegs 10 minute se ry vanaf die gewilde Hermanus. Die perfekte wegbreekplek vir diegene wat 'n vakansie weg van die stadslewe soek.
Hierdie woonstel het 1 slaapkamer met 1 dubbelbed en 1 stapelbed. Daar is 1 badkamer met 'n stort en toilet, en 'n ekstra gastetoilet. Die kombuis is ruim en is volledig toegerus vir selfsorg. Daar is 'n klein sitkamer met 'n TV.
Die woonstel lei na 'n braai-area.
Doendinge in die omgewing sluit in perdry, voëlkyk, wynproe, fietsry, bergfietsry en swem.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Roelien Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 48
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 14 Sherwood Avenue, Onrust River, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Cycads Self-catering 3 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Sherwood Avenue, Onrust River, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang