Cycads Self-catering 3

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cycads Self-catering 3 is geleë in Onrusrivier, slegs 10 min. van die gewilde Hermanus af. Dis die ideale wegbreekplek vir diegene wat uit die stad wil ontspan.

Die woonstel het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 1 enkelstapelbed. Daar is 1 badkamer met 'n stort en ’n ekstra gastetoilet. Die kombuis is baie ruim en ten volle toegerus vir selfsorg, en in die klein sitarea is 'n TV met DStv.

Die woonstel lei na ’n braai-area en daar is 'n gemeenskaplike warm en koue swembad. Daar is ook 'n verhitte swembad (nie 'n Jacuzzi) wat op grond van die weer verhit word.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, voëlkyk, wynproe, fietsry, bergfietsry en swem in.

Slaapplek

'n Bespreking by Cycads Self-catering 3 sluit in:

1 x Dubbelbed
1 x Dubbelstapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cycads Self-catering 3 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za