+32
Selfsorg in Gansbaai

Cypress Cove at Romansbaai

4 gaste

2 slaapkamers

2 beds

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Romansbaai Beach and Fynbos Estate, 350 Oystercatcher Street, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Cypress Cove at Romansbaai is 'n luukse vakansiehuis met 'n privaat swembad net 200 m vanaf die strandpaadjie op die eksklusiewe Romansbaai Beach and Fynbos Estate in Gansbaai.

Die pragtige vakansiehuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 privaat slaapkamers, 2 en suite-badkamers, 'n kombuis, leefarea en 'n swembad. Elke slaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n gastetoilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die opwaskamer het 'n yskas, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Daar is ook 'n losstaande kaggel en 'n etenstafel met stoele.

Die sitarea spog met 'n pragtige houtplafon en lei via 'n skuifdeur na die binnehof wat noord front. Die binnehof het 'n pergola, 'n buite-eetarea en braaigeriewe. Gaste kan in die swembad afkoel en op die sonstoele uitspan. Veilige parkeerplek is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Thys Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 13

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Romansbaai Beach and Fynbos Estate, 350 Oystercatcher Street, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cypress Cove at Romansbaai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Romansbaai Beach and Fynbos Estate, 350 Oystercatcher Street, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7164d49cc0be62f8c3255603cd03f08586efd9ec5f74bc77dfa87d69bb6f10094ebb0ba3afbaf8c3d59ad81313a8ce29853?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Romansbaai Beach and Fynbos Estate 350 Oystercatcher Street 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.609225690335 19.332524859833
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang