6 gaste
2 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 64 Bland Street, Beacon Point, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Da Graca @ Searles 6 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n pragtige historiese sandsteengebou in die hartjie van Mosselbaai. Ideaal geleë om beide die dorp en die Tuinroete te verken.
Dié woonstel op die grondvloer het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer is gerieflik ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die gedeelde badkamer het beide 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n lugbraaier, enkelplaat-induksie-kookplaat, ketel, broodrooster, mikrogolfoond en yskas-vrieskas. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek waar gaste kan eet en ontspan. Vir vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi beskikbaar.
Straatparkeerplek is in Blandstraat beskikbaar. Hierdie woonstel geniet 'n fantastiese ligging binne stapafstand van Mosselbaai se gewilde winkels, restaurante, museum en hawe. Dit is net 2,9 km vanaf De Bakke-strand geleë, 800 m vanaf die Bartolomeu Dias-museumkompleks, en minder as 1 km vanaf Santos-strand, met The Point Beach ook naby.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 64 Bland Street, Beacon Point, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Da Graca @ Searles 6 het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
64 Bland Street, Beacon Point, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang