+20

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 140 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Abraham V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Lekker groot huis met alles wat mens nog het. Dit is 'n vreeslik mooi huis, wat goed ingerig is, stil omgewing, met al die geriewe in plek. Die gasheer is baie aangenaam en baie behulpsaam, ek kan hierdie wooning baie hoog aanbeveel. Kom bly baie lekker hier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glenn N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Good value for money. Fantastic value for money. Would consider staying here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlien B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie rustig en gemaklik. Baie skoon en netjies. Baie lekker gebly. Eienaar baie vriendelik. Plek baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donovan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Area is nice and quiet and the place was easy to find. The accommodation was lovely with all the necessities we required for our stay. It was clean and comfortable and also exactly as described in the pictures. I will recommend this property and definitely use it in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi Z
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Gemaklik, huislik en goeie waarde vir geld. Baie goeie kommunikasie van die gasheer te alle tye. Netjies, skoon en die bed was baie gemaklik. Baie dankbaar vir die lugverkoeler met die warm weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena Slabbert S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Ons het net 'n plek gesoek vir 'n vinnige oorslaap, alles was perfek. Net vinnig oorgeslaap, alles was skoon en netjies, lugversorging was 'n bonus. Ons het baie laat arriveer en weer baie vroeg vertrek, Jaco was baie akkommoderend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cynthia A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Delightful and refreshing. Second stay at Dagbreek: like coming home! Hosts were welcoming and hospitable, and we really appreciated the air conditioning, bottled water and milk in the fridge. (And thank you for the lemon!).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tobie V
1 nag
5.0
Jan 2026

Groot huis in Beaufort-Wes. Die huis is groot en netjies. Die beddegoed en handdoeke is nuut. Of jy een is of 'n groep, jy kry die hele huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme C
1 nag
4.8
Mrt 2026

Gasvrye ontvangs. Geen gebrek aan ruimte selfs vir groot gesinne. Uitstekende verblyf. Gerieflik en skoon, genoeg spasie met voorsiening in alle behoeftes.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John A
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jan 2026

Great! Great, worked perfectly for a single overnight stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 140

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek

4 Pieter Jacobs Avenue, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA254ffff8f43b7c9741aa1604d1d487030edcb71f2a70b53f4d8ef8bb5aafe5d841d38ea1548ac3114240d8127a97069bb4dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 8 mense 140 5 1 5 4 Pieter Jacobs Avenue Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.349952052802 22.589241590351
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang