+20

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 146 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Vincent O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Dit is 'n baie mooi plek. 'n Tuiste weg van die huis. Het lekker gebly. Dit is 'n baie mooi plek, met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2026

Baie skoon en netjiese blyplek. Baie lekker gebly, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alex D
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Lekker bly plek met 'n skoon, rustige atmosfeer. Ons het ongelukkig net 1 nag oorgeslaap, maar die plek is ordentlik, netjies en die perfekte oornag na 'n lang pad. Sal vir seker terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thania E
1 nag
5.0
Apr 2026

Heerlik. Dit was heerlik, ontspanne. Plek netjies en skoon. Kan dit voorstel aan enigiemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joey S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Ontspannende plekkie om oor te bly. Die plek was ruim, netjies en ons is baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abraham V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Lekker groot huis met alles wat mens nog het. Dit is 'n vreeslik mooi huis, wat goed ingerig is, stil omgewing, met al die geriewe in plek. Die gasheer is baie aangenaam en baie behulpsaam, ek kan hierdie wooning baie hoog aanbeveel. Kom bly baie lekker hier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glenn N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Good value for money. Fantastic value for money. Would consider staying here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlien B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie rustig en gemaklik. Baie skoon en netjies. Baie lekker gebly. Eienaar baie vriendelik. Plek baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donovan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Area is nice and quiet and the place was easy to find. The accommodation was lovely with all the necessities we required for our stay. It was clean and comfortable and also exactly as described in the pictures. I will recommend this property and definitely use it in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi Z
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Gemaklik, huislik en goeie waarde vir geld. Baie goeie kommunikasie van die gasheer te alle tye. Netjies, skoon en die bed was baie gemaklik. Baie dankbaar vir die lugverkoeler met die warm weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 146

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R1 850
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag, vir 8 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 850
per nag, vir 8 mense
Bespreek

4 Pieter Jacobs Avenue, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA254ffff8f43b7c9741aa1604d1d487030edcb71f2a70b53f4d8ef8bb5aafe5d841d38ea1548ac3114240d8127a97069bb4dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag, vir 8 mense 146 5 1 5 4 Pieter Jacobs Avenue Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.349952052802 22.589241590351
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang