8 gaste
4 slaapkamers
6 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Pieter Jacobs Avenue, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Dagbreek is in Beaufort-Wes en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende wat na of van Kaapstad af reis of vir diegene wat hierdie geskiedkundige dorp wil leer ken. Die verblyf is naby die dorp se winkels en restaurante.
Dit is ruim en beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging wat slaapplek aan tot 8 gaste bied. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n aparte badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak in die tweede badkamer. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.
Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv, en daar is oorgenoeg sitplek in die eetarea. Gaste het ook toegang tot komplimentêre WiFi.
Daar is lieflike braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel in 'n dubbelmotorhuis.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jaco Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 140
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 4 Pieter Jacobs Avenue, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink Dagbreek het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Pieter Jacobs Avenue, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang