Daisylaan 930 Leeupoort
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Ina Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Pieter R - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlik en baie rustig.
Daisylaan 930 Leeupoort se terugvoer
Middag Petrus
Baie dankie vir jou mooi beskrywing van ons bosveld nessie, Daisylaan 930.
Dit was vir ons 'n plesier om jou daar te he.
Ons sien uit daarna om jou weer in ons bosveld nessie te ontvang.
Lekker middag
Pim en Ina Bronkhorst
Danie D - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike ervaring.
Daisylaan 930 Leeupoort se terugvoer
Hi Danie,
Baie dankie vir jou kompliment
Dis vir ons ook 'n voorreg om gaste soos julle in ons huis te he
Ons sien uit na jul volgende kuier
Vriendelike groete,
Pim en Ina
Nicola C - Des 2019
Algehele gradering
Goeie wegbreek.
Daisylaan 930 Leeupoort se terugvoer
Goeie Middag,
Ons is bly dat jul ons huis geniet het.
Kom gerus weer ! ons sien uit daarn om jul weer te ontvang.
Groete Pim & Ina
Cecilia C - Okt 2019
Algehele gradering
Het lekker gebly met diere wat kom besoek - Jacuzzi 'n bonus in die hitte.
Sarita D - Sep 2019
Algehele gradering
Fantastiese omgewing om in te ontspan.
Daisylaan 930 Leeupoort se terugvoer
Hi Sarita,
Ek is bly dat julle dit geniet het. Ja, die jacuzzi is n pluspunt. Almal geniet die diere. Kom kuier gerus weer.
Groete
Pim en Ina
Caren V - Jul 2019
Algehele gradering
Plekkie is lekker rustig met baie wild wat jou by die huis kom besoek.
Daisylaan 930 Leeupoort se terugvoer
Hi Sarita
Dit was vir ons ook lekker om jul in ons huis te he. Bly dat jul dit geniet het
Ons sien uit daarna om jul op jul volgende besoek te ontvang.
Vriendelike groete
Pim & Ina
Marlizette B - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker rustige verblyf in die Bosveld.
Lees meerDaisylaan 930 Leeupoort se terugvoer
Hi Marlizette,
Dankie vir jou resensie. Jammer ek antwoord nou eers. Het n oog operasie gehad.
Dit was vir ons lekker om julle daar te he in ons bosveld huis.
Kom gerus weer.
Vriendelike Groete,
Pim & Ina Bronkhorst
Amanda V - Nov 2018
Algehele gradering
A home away from home.
Daisylaan 930 Leeupoort se terugvoer
Hi Amanda,
Baie dankie vir jou kompliment. Ja ons het die voorreg gehad om jul persoonlik te kon ontmoet.
Wat 'n plesier en 'n geruste hart om te sien dat mense soos julle ons bosveld huis kom geniet.
Ons sien uit na jul volgende kuier.
Vriendelike groete,
Pim en Ina
Johan D - Okt 2018
Algehele gradering
Huis vanaf die huis.
Daisylaan 930 Leeupoort se terugvoer
Hi Johan
Ons is bly dat jul dit so geniet het by Daisylaan.
Kom gerus weer, ons sien uit daarna.
Vriendelike groete
Pim en Ina
Rita F - Okt 2018
Algehele gradering
A stunning stay with wild animals visiting frequently.
Jana M - Aug 2018
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Daisylaan 930 Leeupoort se terugvoer
Hi Jana,
Dankie vir jou kompliment.
Dis ook vir ons lekker om ons huis bloot te stel aan mense soos julle.
Ons sien uit na jul volgende besoek
Vriendelike groete,
Pim en Ina
Mareska J - Aug 2018
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike naweek!
Daisylaan 930 Leeupoort se terugvoer
Hi Mareska,
Ons is bly dat jul Daisylaan baie geniet het. Dis vir ons n riem onder die hart om al die komplimente te ontvang. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete,
Pim & Ina
Yolanda K - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Daisylaan 930 Leeupoort se terugvoer
Baie dankie Yolanda, ons waardeer jou terugvoering.
Ons is trots op Daisylaan en dit is ons passie om goeie diens te lewer
Dit is ook vir ons lekker om ons bosveldhuis met sulke aangename mense soos julle te deel.
Ons sien uit na jul volgende bespreking.
Vriendelike Groete
Pim en Ina
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Daisylaan 930, Leeupoort, Thabazimbi, 0486, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom