Dakarai Boutique Hotel
20 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 172 B Thulamahashe, Bushbuckridge, 1365, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Dakarai Boutique Hotel is in Thulamahashe in Mpumalanga geleë en bied oornagverblyf, konferensiegeriewe en safari-toere. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gehalteverblyf met geriewe op die perseel.
Dié boetiekhotel bied 10 dubbelkamers met slaapplek vir 2 gaste elk. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n rusbank, 'n platskerm-TV met DStv, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike sitarea met lugversorging en 'n platskerm-TV, en 'n ruim eetarea waar ontbyt, middagete en aandete teen 'n ekstra koste bedien word. Dit moet egter vooraf met ontvangs gereël word. Daar is ook 'n stoep met buitemeubels en 'n gemeenskaplike swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 172 B Thulamahashe, Bushbuckridge, 1365, Mpumalanga
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
172 B Thulamahashe, Bushbuckridge, 1365, Mpumalanga
Sien kaart- 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang