+13

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Nompumelelo S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heaven on earth. The stay was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Uitstekend. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Was gemaklik. Ja, was baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mpho M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Excellent. Enjoyed everything. Walking distance to CBD.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne J
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2026

Lekker gebly. Ons het vir seker lekker gebly. Ek beveel net aan dat groter yskaste/vrieskaste in die eenhede sit. Vir 4 tot 6 mense is die bestaandes bitter klein.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andries D
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Mei 2026

Ek slaap eerder op Bloemhof, volgende keer. Elke reisiger het seker ander behoeftes, vir die geriewe wat ons gekry het, kan jy sê die plek is waarde vir geld, maar die netheid laat veel te wense. Die eenheid nommer 2 waarin ons geslaap het, tesame met die mat en linne, is afgeleef. Die stort spuit orals behalwe bo-op jou wat wil stort. Ek het aangedui dat ons wil braai; daar is verskeie lapas op die groot perseel om van gebruik te maak, maar die een wat die naaste aan ons kamer was, is weke laas skoongemaak. Die nagwag het my meegedeel dat ons bure die volgende dag sou braai en dat die lapa die volgende dag skoongemaak sou word. Ek het die ontvangs gevra om darem net die voëlmis van die tafel en stoele af te was. Die plek is goed geleë in Wolmeranstad, net jammer die dorp is een groot slaggat. Ons het nie onveilig gevoel nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Michelle B
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Apr 2026

Very basic accommodation. Found that our toilet had never been cleaned. . Shower head sprayed over the shower cubicle. Towels are old.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Kobus
Dalrene Lodge
Dear Michelle, Thank you for the review that you sent and for pointing out the things that made you unhappy during your stay with us. We will give attention to it. Dalrene Greetings,

Saritha V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Lekker om die klein dorpies te besoek wat altyd net deurgerij word. Ons het heerlik oornag in julle vriendelike, skoon plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco H
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2025

Baie lekker. Dit was baie lekker. 'n Verrassing vir Wolmaransstad. Puik fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rika M
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2025

Kan dit beslis aanbeveel! Skoon, stil verblyf, aangenaam verras met die spasie, en-suite badkamer by elke kamer, ruimte en voorsiening van geriewe. Toesluit garage, aparte braai fasiliteit, 24-uur sekuriteit by ingang. Mooi tuine. Almal in ons groep het saamgestem oor die aangename ervaring.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Dalrene Lodge
Baie dankie, Rika, en groep, vir u goeie terugvoer. Groete, Van Bestuur en Personeel van Dalrene Lodge.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 91

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek

29 Vrede Street, Wolmaransstad, 2630, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 58 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJlZDhjZTFmLWRlMzEtNDU3My05ZGE5LWJhYjM3MzFhZmVhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 91 5 1 5 29 Vrede Street Wolmaransstad 2630 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.194258504531 25.980681180954
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang