Dalrene Lodge
- Kapasiteit: 58 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vredestraat 29, Wolmaransstad, 2630, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dalrene Lodge en Spa bied gemaklike akkommodasie in 'n stil deel van Wolmaransstad, 'n stad in die hartjie van die diamantindustrie.
Die Lodge het selfsorg Chalets, 'n spa, haarkapper en 'n groot saal vir funksies en partytjies. Ons het 'n lieflike restaurant vir smaaklike maaltye. Gaste kan ook maaltye bestel en dit in hulle Chalets geniet. Die meeste van die Chalets het braai-areas, maar gaste is ook welkom om langs die swembad te braai.
Daar is 'n verskeidenheid van Chalets met lugversorging, almal met en-suite badkamers en vol selfsorg-geriewe. Sommige van die eenhede het motorhuise en die res het veilige parkering onderdak. Om die ervaring selfs meer genotvol te maak, kan behandelings by die spa tot laat bespreek word. 'n Besoek by die haarkapper kan ook afgelê word.
Ons kan die spyseniering van funksies (troues, verjaarsdagpartytjies en konferensies) in die groot saal doen. Hierdie saal is vir tot 160 gaste geskik.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Konferensiegeriewe
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
Opsomming van Resensie
Ligging
- Vredestraat 29, Wolmaransstad, 2630, Noordwes
- Gaste dink Dalrene Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Wolmaransstad Noordwes
- Kapasiteit: 58 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vredestraat 29, Wolmaransstad, 2630, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom