+11
Selfsorg in Franschhoek

Wildeberg Dam House Cottage

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Verdun Road, Wildeberg Wines, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Wildeberg Dam House Cottage bied 'n rustige wegbreekplek by Wildeberg Wines op die hange van die berg in die hartjie van die Franschhoek-wynvallei. Die kothuis is geleë op 'n damwal langs 'n grondpad, is omring deur fynbos en spog met 'n panoramiese uitsig. Dit is ideaal vir paartjies of sakereisigers wat op soek is na 'n ontspannende verblyf.

Die oopplan-kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en toilet. Gehalte-linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, skottelgoedwasser en 'n toonbank met stoele. Langs die kombuis is daar 'n knus sitarea met 'n TV waar gaste met 'n boek kan ontspan. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die leefarea bied toegang tot 'n ingeslote houtdek met 'n eetkamertafel en dit lei na 'n sonnige houtdek met braaigeriewe en 'n uitsig oor die dam.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Henriette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 56

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Verdun Road, Wildeberg Wines, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wildeberg Dam House Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Verdun Road, Wildeberg Wines, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa4fea3a899ccb50b4107a5cc7554424d053927e41ff9ade1f2d1cf56a9f4bc3f66d158b1585924c802c11ff4499e0732cea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 650 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Verdun Road Wildeberg Wines 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.935585075442 19.133134541595
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang