Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Voorstede
La Provence (20)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (84)
B&Bs (6)
Lodges (1)
Hotelle (6)
Gastehuise (23)
Selfsorg-eenhede (48)

Resensies van Franschhoek

4.8 / 5  
volgens 124 resensies
Lees regte resensies van Franschhoek van 124 geverifieerde gaste.
Indien jy Franschhoek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Franschhoek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Franschhoek akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Franschhoek Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Franschhoek Akkommodasie

86 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
30% af Winteraanbod!
VanafR2 950
R2 065
per nag, vir 2 mense
Hotel in La Provence, Franschhoek

Franschhoek Boutique Hotel is in Franschhoek se hoofstraat met verskeie luukse boetieks, fynproewersrestaurante en ongelooflike kunsgalerye, geleë. Dit is ideaal vir 'n spesiale geleentheid, romantiese wegbreek of ...

25% af Winteraanbod!
VanafR2 500
R1 875
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Franschhoek

21 Roux Street Guesthouse is op die randjie van die pragtige, gesogte Franschhoek in die Kaapse Wynlande geleë en word omring deur manjifieke berg-uitsigte, boorde en wingerde. Verblyf is beskikbaar in 3 luukse on...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in La Provence, Franschhoek

Auberge Daniella is in die bekoorlike dorpie Franschhoek teen die agtergrond van die statige Middagkransberge geleë. Dit is 'n unieke toevlugsoord wat uitblink in gerief en outentieke Franse plattelandse bekoring. ... Aanpasbare Kansellasie!

16% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 300
R1 083
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in La Provence, Franschhoek

La Galiniere bied 'n keuse van 2 bekoorlike en gesellige selfsorg-kothuise. Albei kothuise is toegerus met satelliettelevisie ('n keuse van fliek- en sportkanale), komplimentêre toiletware, sagte handdoeke, mikrog...

Weeksdag-
aanbod!
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in La Provence, Franschhoek

Los Olivos at the Yard verwelkom gaste in die hartjie van die bekoorlike, historiese, Franschhoek, wat omring is deur majestueuse berge en wat skuil tussen manjifieke wynlandgoedere. Dié dakwoonstelle is in die mi...

Vanaf
R1 430
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Franschhoek

Grande Plaisir Protea Unit and Villa is 'n spoggerige selfsorg-vakansietuiste, net 10 minute se stap vanaf Franschhoek se middedorp. Dit is splinternuut en smaakvol versier. Die ruim kamers kry baie lig en die meube... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in La Provence, Franschhoek

No 6 on Kruger is 'n gerieflik opgeknapte selfsorghuis in die hartjie van Franschhoek met sy eie organiese tuin. Franschhoek se asemrowende natuurskoon, warm gasvryheid, wêreldklas kookkuns en die beste wyn smelt s...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 2)
Hotel in Franschhoek

Geen besoek aan die Kaap is volledig sonder 'n besoek aan Franschhoek en die eksklusiewe L'Ermitage Franschhoek Chateau & Villas nie. Geleë binne die veilige gronde van die vooraanstaande Fransche Hoek Estate, wyn-... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in La Provence, Franschhoek

De Ville Lodge is in Franschhoek, 'n pragtige dorpie met 'n ryk geskiedenis geleë. Ons bied fantastiese verblyf vir vakansiegangers en sakelui. Elke pragtige eenheid is onafhanklik, volledig toegerus en mooi versie...

30% af Winteraanbod!
VanafR3 550
R2 485
per nag (plek vir 2)
B&B in Franschhoek

Rustigheid, ruimte en gesofistikeerde styl seëvier by La Clé des Montagnes se 4 onderskeie, volledig toegeruste villas. Die villas is in skilderagtige wingerde en pruimboorde geleë en die villas het 'n ruim, pri...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Franschhoek akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...