2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- Verdun Road, Wildeberg Wines, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Dam House Cottage bied 'n rustige wegbreek by Wildeberg Wines teen die hange van die berg in die hartjie van die Franschhoek-wynvallei. Die kothuis is op 'n damwal langs 'n grondpad geleë en word deur fynbos omring. Dit spog met 'n panoramiese uitsig en is ideaal vir paartjies of sakereisigers wat op soek is na 'n ontspannende verblyf.
Die oopplan-kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, skottelgoedwasser en 'n toonbank met stoele toegerus. Langs die kombuis is 'n knus sitarea met 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die leefarea bied toegang tot 'n toegeboude houtdek met 'n etenstafel en dit lei na 'n sonnige houtdek met braaigeriewe en 'n uitsig oor die dam.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Henriette Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 54
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Verdun Road, Wildeberg Wines, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Gaste dink Dam House Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Verdun Road, Wildeberg Wines, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang