+13

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lindy B
1 nag
5.0
Mrt 2026

Perfect for what I needed. The stay was perfect for what I needed. A quick overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Aangenaam verras. Baie netjies, skoon, vriendelik en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara C
1 nag
5.0
Jan 2026

Netjies, gerieflik, skoon en baie veilig. Ek het baie lekker gebly, sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel K
1 nag
3.2
Apr 2026

Nie gerieflik nie en onversorg. Die eienaars is baie gasvry, maar dit is onprakties want die parkering is ver van die ingang af. En daar was geen melk vir koffie nie. Die blinders is stukkend sowel as die gordyne by die ingang. En die plek was ook nie vooraf skoon gemaak nie; die stof was op die bedkassies. Die veiligheidshek sluit, so in die reën moes ek my deur oop los, so ek het hom net toe gestoot en die nag het ek maar my kamerdeur gesluit. Ek het nie gestort of koffie gedrink nie, en direk huis toe gegaan om te gaan stort.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lena V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Aangename verblyf. Baie sentraal geleë. Netjiese plek. Vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lou E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Heerlik, baie dankie. Ruim woonstel en 'n warm bed maak baie dinge moontlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthys Van Ad P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Vriendelik, netjies and het alle vereistes oortref. Die verblyf was na ons verwagtinge en alle vereistes was aan voldoen. Vriendelike eienaar wat vir seker jy voel tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Uitstekend. Die plek is baie skoon en netjies en sal vir seker hulle weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Clean and tidy. Friendly host(s). See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R780
10 % AF
R 780 R 702
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R780
10 % AF
R 780 R 702
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R780
10 % AF
R 780 R 702
per nag (plek vir 2)
Bespreek

48 Maraboe Street, Rooihuiskraal, Centurion, 0157, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08a2eb68ef0b86131f3e06c09c78be5b2874a0f41df21e05d6839feb23d22800f13a77dc771ac881ad0e0806381aebf516cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R780 nouVanaf R702 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 48 Maraboe Street Rooihuiskraal 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.897417 28.1574103

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang