Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Rooihuiskraal

4.1 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Rooihuiskraal van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Rooihuiskraal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Rooihuiskraal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rooihuiskraal akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Rooihuiskraal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Rooihuiskraal Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
15% af Aanbod!
VanafR1 200
R1 020
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rooihuiskraal

The Club House Guest House is in Rooihuiskraal, Centurion, geleë en is die ideale wegbreek vir 'n sakereisiger of vakansieganger. The Club House Guest House het slaapplek vir 11 gaste en het 2 selfsorg-eenhede en ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Rooihuiskraal

Swallow's Nest is 'n gerieflike selfsorg-eenheid in Rooihuiskraal, 'n voorstad van Centurion en net 5 minute vanaf Blu Valley-inkopiesentrum. Dit het maklike toegang tot die Ben Schoeman-snelweg (N1). Die eenheid h...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Rooihuiskraal

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in The Reeds, Centurion

Arbez Home Lodge is 'n hoog aangeskrewe, onafhanklike gastehuis in die residensiële voorstad The Reeds in Centurion en is geskik vir sakereisigers en individuele kliënte. Hier sal jy onmiddellik tuis voel. Elk ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R674
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Johannesburg, Gauteng

2993 On Plate Thorn Guesthouse is op 'n veilige landgoed in Samrand tussen Johannesburg en Pretoria geleë met maklike toegang tot die N1. Die landgoed bied 'n swembad, 'n tennisbaan, basketbalbaan, asook stap-, dra...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Centurion, Gauteng

Candlewoods Guest House skuil in Candlewoods Country Estate, Centurion, in die hartjie van 'n erfenisgebied. Die gastehuis is in 'n Victoriaanse gebou met leidak en houtvensters. Die stylvolle interieur is versier ...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Centurion, Midrand

Heritage Hill Apartment is in 'n veilige landgoed in Centurion geleë. Daar is museums, naweekhandwerkmarkte, 'n lugmagbasis, uitstekende winkels en 'n pragtige werkende suiwelplaas in die omgewing. Centurion bied d...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in The Reeds, Centurion

Gabriellas is 'n gerieflike selfsorg-eenheid vir 2 gaste in The Reeds, Centurion. Dit bied maklike toegang tot die hooftoegangsroetes. Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer ...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Hotel in The Reeds, Centurion

Kings & Queens Boutique Hotel is in The Reeds, Centurion geleë en kombineer gerief en luuksheid om 'n fantastiese verblyf-ervaring te bied. Dit is sentraal geleë met maklike toegang tot hoofroetes en geriewe. Die...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Centurion, Midrand

Loeloeraai bied oornagverblyf in 'n pragtige sekuriteitslandgoed in Centurion. Dit het 'n ideale ligging naby hoofweë, restaurante, hospitale, winkelsentrums en die lughawe. Die eenheid het 1 slaapkamer met slaapp...

Vanaf
R670
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Centurion, Gauteng

Sylvia's Gift Self-Catering Unit is in 'n sekuriteitskompleks in Centurion en bied gehalteverblyf aan 'n sakereisiger, familiebesoekers of oornaggaste. Dis in Wierdapark-area naby die gewilde Mall@Reds-winkelsentrum...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Rooihuiskraal akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za