4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 22 Toon van der Heever, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Dankbaar bied verblyf in Dan Pienaar, 'n voorstad van Bloemfontein. Die dorp het 'n oorvloed van historiese-, kulturele- en natuurlike besienswaardighede, dus is dit 'n ideale vakansiebestemming. Die eenheid maak gebruik van 'n battery in die geval van beurtkrag.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 1 slaapkamer. Die slaapkamer het twee enkelbeddens, en daar is 'n koningingrootte-bed in die sitkamer. Die badkamer het 'n stort.
Die oopplan-kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n oondjie met 'n tweeplaat-stoof, broodrooster en ketel. Die eenheid het 'n privaat braai-area en veilige parkeerplek vir 'n voertuig en 'n klein sleepwa.
Doendinge in die omgewing sluit die Franklin Natuurreservaat, Loch Logan Waterfront, Windmill-kasino, talle besienswaardighede en die Bloemfontein-gholfklub in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Charles Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 22 Toon van der Heever, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Dankbaar het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 Toon van der Heever, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang