Dankoo Baba and ETC Guesthouse
- Slaapplek vir 25 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 57 Unicorn Street, St Helena, Welkom, 9459, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Dankoo Baba and ETC Guesthouse bied gerieflike oornagverblyf in die pragtige St. Helena in Welkom. Dit is perfek vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Dit het 'n rustige atmosfeer en bied iets vir almal om te geniet.
Dié gastehuis bied verblyf in 12 pragtige kamers met en suite-badkamers. Die kamers het gemaklike beddens, sagte duvets, skooon linne en privaat ingange. Elke kamer het ekstra geriewe, soos 'n TV, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Gaste het toegang tot 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek waar hulle met 'n boek kan ontspan. Die verblyf het ook 'n groot tuin, swembad en braaigeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.
Ligging
- 57 Unicorn Street, St Helena, Welkom, 9459, Vrystaat
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
57 Unicorn Street, St Helena, Welkom, 9459, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 25 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang