Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy St Helena besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in St Helena.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van St Helena akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St Helena Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

St Helena Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R450
per nag, vir 1
Selfsorg in St Helena

Soeteweide is in 'n stil woonbuurt in Welkom geleë en bied ideale selfsorgverblyf aan 'n oornagbesoeker of reisiger. Die huis het 3 selfsorgkamers, elkeen met sy eie badkamer. Die eerste slaapkamer bied slaapplek...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Jan Cilliers Park, St Helena

Span uit! - Jy sal baie gou agterkom dat ontwerp en passie die lewensbloed van hierdie huis is. Die huis was te groot vir Pieter, die eienaar, en hy het besluit om dit vir 'n paar uitgesoekte vriende beskikbaar te s...

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in St Helena

Strelitzia Guest House bied luukse akkommodasie in ruim suites wat beide rustig is en smaakvol versier is en geskik is vir enige vakansieganger of besigheidsreisiger wat die vriendelike Vrystaatse dorpie Welkom beso...

Vanaf
R0
per nag, vir 0 mense
Selfsorg in St Helena

Bly-biki-oor Akkommodasie is sentraal geleë in die voorstad St Helena in Welkom, die tweede grootste stad in die Vrystaat. Die selfsorg-eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R610
per nag, vir 2 mense
B&B in Jan Cilliers Park, St Helena

'n Uitstekende verblyfkeuse vir besoekers wat naby aan Welkom se Medi-Clinic moet bly. Ons het B&B-kamers en selfsorgkamers. Ons is stapafstand van Welkom se Medi-Clinic af en net 10 minute se ry van St Helena Hosp...


Akkommodasie binne 10 km vanaf St Helena

Vanaf
R930
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Naudeville, Welkom

Villa Siesta Guesthouse is naby Welkom se middedorp. Ons is ook naby 2 groot privaat hospitale geleë. Ons streef daarna om 'n huislike omgewing te skep wat gaste sal laat tuis voel. Ons leuse is: "Our home, your ho...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Bedelia, Welkom

Giardino @ 194 is 'n moderne huis in 'n boomryke en rustige tuin en bied verblyf in 'n huislike omgewing. Dis in die stil woonbuurt, Bedelia, in Welkom geleë. Die B&B het 3 dubbelkamers en 2 Koning- of 2-enkelbedk...

Vanaf
R633
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bedelia, Flamingo Park

Marli Guest House is langs Welkom se hoofstraat geleë. Dit is ideaal vir alle tipe reisigers en is naby winkelsentrums, dienstasies, mediese praktisyns en apteke. Verblyf beskik oor 8 slaapkamers wat goed toegerus...

10% af Aanbod!
VanafR800
R720
per nag, vir 2 mense
B&B in Jim Fouche Park, Welkom

Heimat Guesthouse bied B&B-verblyf in Jim Fouchepark in Welkom en is naby die middedorp geleë. Heimat Guesthouse beskik oor 8 kamers wat individueel versier is. Dié kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, of 1 ...

Vanaf
R902
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Jim Fouche Park, Welkom

Gold Guest & Conference is 'n moderne gastehuis langs een van Welkom se hoofweë. Die gastehuis bied maklike toegang tot heelwat geriewe, hospitale, skole, die Goldfield's Casino en vele meer. Gaste kan ons maklik v...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die St Helena akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Welkom blad indien jy na meer Welkom akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...