One Hyde Park Suites Sandton
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Partytjies of geleenthede word nie toegelaat nie.
Gaste moet voor inklok hul voertuig se registrasienommer, selfoonnommer en hul name voorsien.
Daar is 1 parkeerplek vir die woonstel.
Maksimum 2 gaste word toegelaat. Geen oornagbesoekers word toegelaat nie. Gaste mag 2 dagbesoekers ontvang.
Gaste moet die ligte, verwarmer en stoof afskakel, en toesluit wanneer hulle uitklok.
Moet asb. nie handdoeke gebruik om grimering te verwyder nie. 'n Vervangingsfooi of boete is hierop betaalbaar.
Oortreding van reëls kan tot uitsetting en 'n boete lei.
Hou die verblyf skoon en netjies.
Weeklikse skoonmaakdienste vir verblyf van 4 dae of langer kan met die gasheer gereël word. Ekstra skoonmaakdienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Gevlekte linne sal tot 'n ekstra fooi lei.
Gaste moet die gasheer in kennis stel wanneer hulle uitklok.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Hurlingham Road, Hyde Park, Sandton, 2196, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang