+8
Selfsorg in Langebaan

Dare to Dream

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Main Street, Flamingo Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Dare to Dream is 'n selfsorgeenheid op die boonste verdieping in Flamingo Park, Langebaan. Dit is naby die Langebaan-strandmeer, restaurante, winkels en die gewilde Sunnypark. Die Wekus Nasionale Park en Club Mykonos is ook binne 'n 10 km-radius.

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel een badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en skuifdeure wat lei na 'n balkon. Daar is 'n TV met Openview.

Daar is net een parkeerplek beskikbaar binne die kompleks, maar daar is nog baie parkeerplek op die sypaadjie voor die eenheid. Gaste het ook toegang tot die omheinde, gemeenskaplike swembad en braaigeriewe in die kompleks.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Whidaad E
5.0
Memorable. From our arrival to our departure, we felt at home. We were greeted with the utmost love. Isabella is one of the kindest peo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Aneka B
Saam met vriende
5.0
Highly recommended. Peaceful with beautiful views and a lovely town.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Valeska B
Gesin met tieners
5.0
Veilig, gerieflik en gerieflike stapafstand. Gerieflik ingerig vir kort verblyf. Gerieflike stapafstand van die strand en as jy iets vinnig nodig het ...
Sien meer
Des 2025
Laura-Gene R
4.8
Altyd heerlik om huis toe te kom. Langebaan was heerlik! Baie lekker! Ligging is sentraal en veilig. Plek is pragtig skoon. Betaling is maklik en veil...
Sien meer
Apr 2026
Laura-Gene R
4.8
Heerlike rustig en ontspannend. Dit was heerlik! Plek was pragtig en netjies en baie sentraal.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Isabel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Main Street, Flamingo Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dare to Dream het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Main Street, Flamingo Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA287782ec5d77418238fb7a5686b52162552aeffd1781dc0ab304dc2dc5d7cc9b95f99f05436ae3e172abed27b6b3f737a719?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 Main Street Flamingo Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.092512390962 18.032286747221
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang