LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+16
Selfsorg in Van Riebeeckshof

D'Aria Guest Cottages

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Petrus D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Sal definitief weer gaan draai maak. Dit was rus en vrede vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette W
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Everything was neat and clean and we had a lovely overnight stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nichola A
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Had a wonderful couple of days. D'Aria is a great place, awesome location - in the vineyards. It has everything you might need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lean B
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
4.8
Jun 2026

Skoon, netjies en sentraal. Uitstekende diens; probleme vinnig opgelos. Uitmuntende kliëntediens. Ons het baie lekker gebly. Toe ons opdaag, was die kothuis skoon en netjies voorberei, met komplimentêre wyn en beskuit wat 'n baie mooi gebaar was. Daar was aanvanklik 'n paar klein probleme: die warm water was af en moes eers aangesit word, en een van die aircons kon nie warm maak nie. Ons het ontvangs gekontak en hulle het onmiddellik iemand gestuur om die warm water aan te sit. Toe die aircon-probleem nie opgelos kon word nie, het hulle ons sonder moeite na 'n ander eenheid geskuif waar alles gewerk het. Die diens was regtig uitstekend. Die eenhede is skoon en netjies, maar moenie iets baie modern verwag nie. Ek dink dit sal baie baat daarby om 'n bietjie geld te spandeer om die eenhede 'n ligte makeover te gee, aangesien die meubels begin wys dat hulle al 'n bietjie ouer is. Dit gesê, dit het ons glad nie afgesit nie. Ons het baie lekker gebly en die ligging was lekker sentraal vir ons bewegings in die Kaap. Ek sal beslis aanbeveel, veral vir die goeie diens en netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Martie (Mathilda) D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Veilig, sentraal geleë en pragtige omgewing. Uitstekend soos altyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melanie B
1 nag ⋅ Saam met vriende
3.8
Mei 2026

Voldoende vir 1 nag se verblyf. Daar is 'n paar klein goedjies in die huis wat bietjie opdatering nodig het. As jy kyk na die prys per nag, sal ek sê dis bietjie duur vir wat jy kry. Dit is baie basies, alhoewel daar als was wat ons nodig gehad het. Die beddens het goeie matrasse gehad.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Mia D
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Perfekte huisie in die wynlande, naby die stad. Dit is altyd 'n gunsteling verblyf vir ons gesin. Die vriendelikste mense en mooiste sonsopkoms oor die wingerde. Net hemels. Komplimentêre wyn en vinnige wasgoeddiens is 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacolein W
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Lekker. Ja. Dis net die WiFi was swak en die DStv het by tye glad nie gewerk nie. Weet nie of daar 'n opvangs probleem was nie? Daar was ook nie van die begin af warm komberse in ons eenheid nie, eers nadat ek gevra het en ook net vir die 2de aand het hulle dit ingesit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ontspan reg langs die wingerd in gemaklike kothuis. Baie vriendelike diens. Mooi uitsig oor wingerd. Baie gerieflik. Selfsorg met lekker braai plek. Of maak gebruik van 2 restaurante op perseël. Ons het by "The Terrace" middagete gehad en diens was puik en kos heerlik. Reg langs eerste klas bergfietsroetes (single track beginner tot uitdagend) met dagpas te koop vir nie-lede. Uit die dorp, maar naby aan winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ammi S
1 nag
5.0
Feb 2025

Die rustigheid en uitsig op die werkende plaas was fantasties! Ons het heerlik gebly en heerlik geëet in die restaurant!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Amelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R2 263
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 263
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 263
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Tygerberg Valley Road, Van Riebeeckshof, Durbanville, 7550, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 48 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21b6fe99ccbd5b65412a639f19ec10b117f6f85f9fbcec47e39900ec60f0fff8d68c06582c64349e30b83d0c53a6a9443da5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 263 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Tygerberg Valley Road Van Riebeeckshof 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.842178178974 18.605773551963