Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Van Riebeeckshof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Van Riebeeckshof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Van Riebeeckshof akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Van Riebeeckshof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Van Riebeeckshof Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Van Riebeeckshof

31 on Boschendal is 'n ruim gastekamer met slaapplek vir 2 in Van Riebeeckshof. Dié lieflike kamer het 'n privaat ingang en lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die vallei en op die berge. Die kamer het ook 'n skuif...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Van Riebeeckshof

Huis Ferreira is in die residensiële voorstad, Bellville, sowat 22 km van Kaapstad se middestad. Dié eenslaapkamerwoonstel is op die eienaar se perseel geleë en het slaapplek vir 2 gaste. Die slaaparea in die e...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Van Riebeeckshof

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

5 On Sauvignon is 'n selfsorgwoonstel in die luukse woonbuurt Oude West Hof in Bellville. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en in die badkamer is daar 'n ...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Eikenbosch, Wes-Kaap

Stylvol en Sentraal is 'n stylvolle woonstel in Oude Westhof, 'n rustige buurt in Kaapstad. Die woonstel is ideaal vir gaste wat net wil oorslaap of 'n paar dae spandeer om Kaapstad te verken. Dié oopplan-eenheid ...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Cape Goodness bied verblyf in 'n gastehuis in die Kaapstad se Noordelike Voorstede. Die weelderige Proteavallei-buurt word omring deur pragtige damme, staproetes en die gewilde Majik Forest bergfietsroete. Verblyf...

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Kijckuijt is 'n moderne en stylvolle vakansiehuis op 'n veilige landgoed in 'n woonbuurt in Kaapstad. Dié streek spog met fantastiese winkelsentrums, restaurante, teaters en 'n wêreldklas wynroete, waar die landgo...

Vanaf
R410
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Whitesugerbush Self-catering Flatlet bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n knus, smaakvolle woonstelletjie met ’n privaat ingang in Proteavallei. Die woonstelletjie is op die eienaar se perseel. Die woonstel h...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

Vineyards Country Home bied gerieflike en huislike verblyf in die Tygervallei-area tussen Kaapstad en Stellenbosch. Verblyf word aangebied in 1 ruim eenheid met lugversorging en 'n aparte ingang wat lei na die stoe...

Vanaf
R1 370
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

Homestead Villas is geleë in die afgesonderde Welgedacht Sekuriteitskompleks en bied 10 suites wat pragtig ingerig is. Ons het 5 luukse selfsorg-eenhede met kaggels en 5 "executive" suites. Elke suite sluit 'n Kon...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Door De Kraal, Wes-Kaap

17 on Nordenfeldt is in Kaapstad se Noordelike Voorstede geleë en bied gemaklike verblyf vir beide sake- en ontspanningsreisigers. Die sentrale ligging van dié selfsorg-woonstel maak dit die ideale basis om die om...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za