+52

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Shaun V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Beautiful location. Beautiful location and very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Baie rustig met mooi uitsig. Pragtige huis met 'n besondere ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carly J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

It was beautiful. It was beautiful, an easy walk to the beach and everything you may need. Just remember to bring your own beach towels.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noshaad S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

This is a stunning and comfortable place with stunning views of the ocean. Very relaxing. This is a stunning and comfortable place with stunning views of the ocean. Very relaxing and within easy access to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Sien strand en perfeksie. Geen woorde kan beskryf hoe fantasties Dasklip is nie, die ligging is asemrowend en die plek is fantasties. Ons het 'n wonderlike tyd gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevor M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Pragtige uitsig in 'n gemaklike en pragtige eenheid. Dit is 'n fantastiese plek met 'n baie mooi uitsig op die see. Maklik om strand toe te loop. Kuierarea is baie lekker en die plek is net baie gemaklik en leef soos 'n droom. Sandra was baie behulpsaam en altyd beskikbaar om te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laetitia P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Rustig, mooi en die moeite werd. Super nice verblyf met die beste uitsig en ook Ronel wat baie mooi gehelp het. Baie dankie vir 'n lekker bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunette L
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Lovely. Great location. Easy beach access.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Ongelooflike huis in die hart van Heroldsbaai! Moderne afwerkings met genoeg spasie vir 8 gaste. Baie naby aan die see met ongelooflike sonsondergang. Baie dankie aan die Dasklip span vir 'n amazing vakansie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madri
Dasklip
Adriaan, baie dankie dat jul ons gekies het vir jul vakansie. Ons sien regtig daarna uit om jul in die toekoms weer te verwelkom by Dasklip. Groete, Ronel

Mariette V
Lang verblyf Gesin met tieners
4.0
Apr 2025

Pragtige see uitsig. Gerieflike woning met 'n pragtige uitsig!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Madri
Dasklip
Baie dankie. Hoop ons sien jul weer. Dankie vir hoe mooi jul na die eenheid gekyk het.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Madri Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 88

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 3 950
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 950
per nag (plek vir 9)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 950
per nag (plek vir 9)
Bespreek

11 Uitsig Street, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad2ed3b0e47146f6fb57e39227d54c8a1ec47eb7437d33469f9e7b7bf2dbbefd0d11ad6b6a4f4718b9a61aedf2d036dba3b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 950 per nag (plek vir 9) 19 5 1 5 11 Uitsig Street Herolds Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.053233921941 22.393881549074
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang