Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (56)
B&Bs (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (49)

Resensies van Heroldsbaai

4.7 / 5  
volgens 211 resensies
Lees regte resensies van Heroldsbaai van 211 geverifieerde gaste.
Indien jy Heroldsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Heroldsbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Heroldsbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Herold's Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Heroldsbaai Akkommodasie

53 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
10% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 290
R1 161
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Heroldsbaai

Gatvol Oos is in Heroldsbaai geleë en dit bied slaapplek aan 2 gaste. Die woonstel het asemrowende uitsigte oor die see en strand. Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 3)
B&B in Heroldsbaai

Samadiria is 'n privaat eenheid vir 3 gaste, slegs 2 volwassenes en 1 baba of kleuter, wat in Heroldsbaai geleë is. Dit bied lieflike uitsigte oor die strand. Dié eenheid is gerieflik gemeubileer en het 'n priva...

Naweek-aanbod!
VanafR2 900
R1 933
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Heroldsbaai

Kirjat House is in die beeldskone Heroldsbaai geleë, net 15 km vanaf George. Dit is teen die hange versteek en bied asemrowende uitsigte oor die landskap wat jy vanaf die houtdek kan sit en bewonder. Die gerieflik...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 200
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Heroldsbaai

Danke Ma is in Heroldsbaai geleë, net 80 m van die strand af, en spog met 'n 180º-uitsig oor die baai. 'n Vreedsame atmosfeer waar harde musiek en geraas verbode is. Die eenheid het 2 slaapkamers wat 1 badkamer d...

Vanaf
R3 500
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Heroldsbaai

The Beach House on Stilts is 'n gerieflike huis wat in die pragtige Heroldsbaai geleë is. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die naaste dorp vir inkopies is Geor...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Heroldsbaai

Rooidraai Verblyf is 'n selfsorg-eenheid op die middelste verdieping van 'n huis in Heroldsbaai. Die eenheid het sy eie ingang en is heeltemal apart van die res van die huis. Dié eenheid het 3 slaapkamers en bied...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Heroldsbaai

Oupa se Pitte is 'n vakansiehuis wat uit 2 moderne en gerieflike selfsorgeenhede bestaan. Dit is die derde huis vanaf die rotse en spog met uitstekende uitsigte en direkte toegang tot die strand. Elke eenheid het ...

Weeksdag-aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR750
R563
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Heroldsbaai

The Herolds Bay Luxury Apartments is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 2 volwassenes en 2 kinders in Heroldsbaai, net 300 m van die strand af. Die woonstel is op die sesde verdieping geleë en word met 'n hysbak o...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Heroldsbaai

C Flat bied selfsorgverblyf in 'n woonstel in die kusdorp Heroldsbaai. Die woonstel spog met 'n see-uitsig en is 5 minute se stap van die strand af. Die gebou het twee aparte woonstelle - High C Flat en Middle C Fl...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Heroldsbaai

Makarios on Sea bied aan gaste net die beste selfsorgverblyf vir 'n onvergeetlike strandvakansie in die skilderagtige dorpie Heroldsbaai in die hartjie van die Tuinroete in die Suid-Kaap. 5 verskillende tipes akko...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Heroldsbaai akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Tuinroete blad indien jy na meer Tuinroete akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]