Dassiekloof Gasteplaas

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Harmen L
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Dawid en zijn vrouw zijn bijzondere mensen. Een voorrecht om bij hun te zijn. Het was precies zoals we ons voorgesteld hadden van de Grote Karoo. Uitgestrekt en erg dun bevolkt. Translation: English: Dawid and his wife are remarkable people. A privilege to be with them. It was exactly as we had imagined the Great Karoo to be — vast and very sparsely populated. Afrikaans: Dawid en sy vrou is besondere mense. ’n Voorreg om by hulle te wees. Dit was presies soos ons ons die Groot Karoo voorgestel het — uitgestrek en baie yl bevolk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanrie
Dassiekloof Gasteplaas
Het was een voorrecht om Harmen en Paules te mogen ontvangen, helemaal vanuit Nederland. Jullie zijn bijzondere mensen. Mag jul die Karoo se sterrehemel altyd onthou!

David H
1 nag
5.0
Des 2024

Wou oorslaap waar dit stil, rustig en veilig is. Dassiekloof delivered. Baie lekker gebly, daar is alles wat mens nodig het om lekker te braai en bly. Die omgewing is baie stil en rustig op 'n plaas min of meer 40 km uit Williston.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cosima M
Lang verblyf
5.0
Jan 2024

A perfect place to experience the Groot Karoo! This is a perfect place for experiencing the Groot Karoo and its space, silence, and solitude. There are several walks available on the farm, some with beautiful views. You'll see spectacular sunsets, and if you're lucky, rainclouds and thunderstorms. The cottage is an old house with thick walls and high ceilings, so it can be kept cool on hot days. It has everything for a comfortable stay. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philda H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Net wat ons gesoek het! Baie dankie vir julle gasvryheid. Dis presies wat ons stadsjapies gesoek het. Stilte, rustigheid en die pragtige sterrehemel. Die huis was netjies en skoon en het alles wat ons nodig gehad het. Baie gerieflik. Die beste was dat ek my stadsjapiehonde kon saamvat. Ek dink hulle het dit die meeste geniet en die hele wêreld verken. Weereens baie dankie vir puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanrie
Dassiekloof Gasteplaas
Baie dankie vir die resensie, Philda. Dit verwarm my hart om te weet gaste geniet die kliphuis tussen niks en nêrens in die Karoo. Julle is altyd welkom!

Marie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Ons het vreeslik lekker oorgeslaap by Dassiekloof Gasteplaas. Baie skoon en netjies met alles wat 'n mens nodig het. Die paaie is ook baie mooi en maklik om te ry. Doodse stilte en pragtige natuur - net wat 'n mens se siel nodig het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanrie
Dassiekloof Gasteplaas
Dankie vir die resensie, Marie. Dit was lekker om julle te ontvang. Ons hoop julle kom gou weer.

Jc C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

The home away from the city's hustle and bustle. We had a lovely stay in Dassiekloof, the house is nice and spacious. Warm blankets and duvets with very comfortable beds made for a cozy weekend away. Heaven for some peace and quiet, and clean Karoo air. Kids had a wondeful time from hiking the safe Jeep tracks - massive area to explore - and giving milk to lambs a few months old.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine B
Kort verblyf
4.8
Nov 2021

Koel ou plaashuis pragtig gerestoureer op die Karoovlakte met alles wat jy nodig het van skoon linne tot hout vir jou vuur. Hierdie juweel sal jou rus vir jou siel en gees gee, weg van die gewone daaglikse tegnologie wat ons tyd steel. Hanrie was 'n ongelooflike gasvrou, vars blomme uit haar Karootuin het ons verwelkom, ys is aangery vir ons drinkgoed en die grafsteentoer en plaaslike plantegroei se name is gedeel. As jy tyd vir jouself soek onder die Karoo-sterreprag is hierdie die plek vir jou. Ons is spyt ons tydjie was so kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanrie
Dassiekloof Gasteplaas
Baie dankie vir die pragtige resensie. Dit was so lekker om julle te ontvang. Kom gerus weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Hanrie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R63, Dassiekloof Farm, Williston, 8920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA721fab9ec881d90f8cc6e7a4f062ba079a74d0f37d6e2db913c18a27c502fc423141f5ee74240be4056848e174606080fcd9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 5 mense 7 5 1 5 Off the R63 Dassiekloof Farm 8920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.995715044585 21.115214816329
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang