LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dassiekloof Gasteplaas | LekkeSlaap
+15

Dassiekloof Gasteplaas

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vanaf die R63, Dassiekloof-plaas, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 150 R1 720 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Dassiekloof Gasteplaas is op 'n Karooplaas 48 km vanaf Williston en bied selfsorgverblyf aan 6 gaste in 'n antieke kliphuis.

Dit word via 'n grondpad bereik en het nie elektrisiteit of selfoonopvangs in die huis nie. Daar is wel Cell C en MTN opvangs 800m vanaf die huis. Dit maak van sonkrag gebruik. Die kliphuis beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n sitkamer.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n driekwartbed. Die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens en die slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad.

Die kombuis is met 'n yskas, stoof en 'n oond toegerus en gaste kan in die sitkamer ontspan.

Braaigeriewe is beskikbaar en braaipakke en vuurmaakhout is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Goedgemanierde troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word en gaste is welkom om van die swembad by die hoofplaashuis , sowat 3km van daar, gebruik te maak.

Braai onder die sterre of verken die plaas te voet of per fiets. Dassieskloof Gasteplaas vorm deel van die Grafsteenroete en is die tuiste van 'n halfvoltooide grafsteen wat deur Cornelius de Waal met die hand gegraveer is. Die plaas is ook 52 km vanaf die MeerKAT-radioteleskoop.

Slaapplek

’n Bespreking by Dassiekloof Gasteplaas sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Dassiekloof Gasteplaas
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Vanaf die R63, Dassiekloof-plaas, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Dassiekloof Gasteplaas het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karoo Noord-Kaap
Vanaf R2 150
R2 150 R1 720
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 150
R2 150 R1 720
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vanaf die R63, Dassiekloof-plaas, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA533ba2ebe154cb81addc479395489e09d4f5a0cbefc1062eab2e9ace0d27abdfd57c6ed4c4f1d9452add827cd283218648af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 150, nou Vanaf R1 720  per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 Off the R63 Dassiekloof Farm 8920 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -30.99573844865 21.115231537162
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!