5 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the R63, Dassiekloof Farm, Williston, 8920, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Dassiekloof Gasteplaas is op 'n Karooplaas 48 km vanaf Williston en bied selfsorgverblyf aan 5 gaste in 'n antieke kliphuis.
Dit word via 'n grondpad bereik en het nie elektrisiteit of selfoonopvangs in die huis nie. Daar is wel CellC-en MTN-opvangs 600 m vanaf die huis. Dit maak van sonkrag gebruik. Die kliphuis beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n sitkamer.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n driekwartbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad.
Die kombuis is met 'n yskas, stoof en 'n oond toegerus en gaste kan in die sitkamer ontspan.
Braaigeriewe is beskikbaar en braaipakke en vuurmaakhout is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Goedgemanierde troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word en gaste is welkom om van die swembad by die hoofplaashuis , sowat 3 km van daar, gebruik te maak.
Braai onder die sterre of verken die plaas te voet of per fiets. Dassieskloof Gasteplaas vorm deel van die Grafsteenroete en is die tuiste van 'n halfvoltooide grafsteen wat deur Cornelius de Waal met die hand gegraveer is. Die plaas is ook 52 km vanaf die MeerKAT-radioteleskoop.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Hanrie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Off the R63, Dassiekloof Farm, Williston, 8920, Noord-Kaap
- Gaste dink Dassiekloof Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R63, Dassiekloof Farm, Williston, 8920, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang