+44
B&B in Lydenburg

De Ark Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Diekie F
1 nag
5.0
Mrt 2026

Pragtige plek. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Beautiful, attention to detail. The place is beautiful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Unforgettable. It was wonderful - the most beautiful guest house in Lydenburg - highly recommended! We will return soon. Best hosts as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francis
De Ark Guest House
Thank you so much for your wonderful words! We’re delighted that you enjoyed your stay and felt at home at De Ark. It means a lot to us that you found it beautiful and memorable. We truly appreciate your recommendation and look forward to welcoming you back very soon! Warm regards, Francis and team

Lientjie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Sprokie mooi. Ons het lekker gebly, Francis en haar personeel was baie vriendelik en die kamer was baie netjies en skoon. Ek sal die Ark beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francis
De Ark Guest House
Baie dankie vir die mooi woorde en dat julle tyd saam met ons by De Ark geniet het! Ons waardeer julle waardering vir ons diens en netjiese kamers – dit is altyd vir ons ’n voorreg om gaste te ontvang wat dit raaksien. Ons hoop om julle binnekort weer hier te verwelkom vir nog ’n lekker verblyf. Hartlike groete, Francis en De Ark span!

Dylan S
1 nag Besigheidsreis
4.6
Jan 2025

Great place. Great place to stay in Lydenburg. Will definitely recommend to others travelling through the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andreas S
1 nag
4.4
Jan 2025

Recommendable. Nice rooms and a friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Andre R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Fantasties. Ons het gevoel asof ons met ou vriende weer bymekaar gekom het, met Francis & Barnie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matheldah S
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Fabulous. Everything was top notch, from the rooms, the location, the management, and the place is very safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunél V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Uitsonderlik. Uitsonderlike mooi gastehuis met al die geriewe en karakter om mens dadelik tuis te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riette V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Vakansie binne 'n vakansie. Heerlike ervaring, diens en gasvryheid uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Francis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

37 Kantoor Street, Lydenburg, 1120, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2c9d79bb53d651eeed1215c38dbc2972f9692deddba8d7dd3b6b21ff9cccb006c418792780d9666705417b3edc962930e74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 37 Kantoor Street Lydenburg 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.090680999667 30.45233

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang