Riverside de Charmoy Guest House
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Mount Argus Road, Umgeni Heights, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Riverside de Charmoy Gastehuis is in Umgeni Heights, Durban-Noord, geleë. Dit bied gaste die keuse van B&B of selfsorg-eenhede, ideaal vir sake- of gesinsverblyf.
Die akkommodasie bestaan uit 'n Dubbelkamer, 'n Dubbelkamer met swembad-uitsig, 'n Gesinskamer met swembad-uitsig, sowel as 'n eenslaapkamer- en 'n tweeslaapkamer-selfsorg-eenheid. Alle kamers het lugversorging, 'n TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi.
Geriewe op die perseel sluit veilige parkering in.
Riverside de Charmoy Estate Gastehuis is ideaal geleë naby die Blou Lagoon, Suncoast Casino, Moses Mabhida-stadion, Durban se strandfront en uShaka Marine World.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Catherine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 169
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 7 Mount Argus Road, Umgeni Heights, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Riverside de Charmoy Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Mount Argus Road, Umgeni Heights, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang