De Graaff Manor

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 116 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Alexander B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

A favourite stop over. Check-in was smooth and simple. The room was spacious and clean. Good facilities. Well located near restaurants and shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruth M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

A great stay. This couple is made for hosting guests. They were extremely helpful and went out of their way to be kind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew S
1 nag
5.0
Okt 2025

Outstanding service when I left my computer bag behind. Quiet, comfortable, affordable. Excellent location close to good restaurants. The perfect stopover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kasandra V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Gemaklik. Dit was baie gerieflik met die kinders. Ons was baie vriendelik ontvang en het tuis gevoel in die eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mario N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Goed, beter, beste. Ons het baie lekker gebly. Skoon, veilig en goed geleë. Vriendelike ontvangs deur gasheer en gasvrou. Heerlik ontbyt geëet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Mooi dorpie. Ligging perfek. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzerie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Netjies, veilig en gasvry. Ons het 'n kort oornag gehad, maar het geen klagtes nie. Baie mooi skoon, vriendelike diens, en 'n Boerboel wat so nou en dan vir liefde kom vra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Heerlik warm geslaap. Dis stapafstand na 'n heerlike restaurant. Ons het heerlik gebly. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Vir seker die moeite werd. Sal De Graaff Manor aanbeveel. Hulle was baie akkommoderend met ons 2 honde wat saam gereis het. Diens was goed en die kamers was baie skoon en netjies. Ons het laat middag daar aangekom en baie vroeg weer gery, was 'n kort kuiertjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Aangenaam. Baie netjies en skoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Danel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 116

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 100 Cradock Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36de445123951dd47ca12f05a8f29f4eef8c81a2797d9dd289001e05536d1e06c94161da18a2630e2c83e340f3db8a590a56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 116 5 1 5 100 Cradock Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.25268312176 24.531770486276

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang