LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Graaff Manor | LekkeSlaap
+32

De Graaff Manor

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir De Graaff Manor
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Marita P - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag, doodreg dankie

Skoon en netjises, baie dankie.

Maggie O - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Maggie O
Saam met vriende

Vriendelik, maar daar skort iets.

Die kamers moet badgeriewe deel, 4 kamers, 1 toilet, 1 stort. Nie goed, veral nou met Covid. Geen kroegyskasie of TV in die kamer, net een TV in groot sitkamer. Net kamer buite het eie badkamer. Geen swembad. Ontbyt was aangenaam.

De Graaff Manor's terugvoer

Goeiedag,

Graag wil ek net hierop reageer. Die kamers wat hierbo genoem word is Kamer 8 en 9 ons goedkoopste kamers. Kamer 8 en 9 (wat wel "barfridge het' deel 'n badkamer en word meestal deur gesinne of familie wat mekaar ken gebruik. Kamer 10 bestaan uit 2 kamers en ensuite ons "family unit" wat geensins met 8 of 9 gedeel word nie en wel 'n televisie asook barfridge het. U kan gerus gaan kyk dat kamer 8 en 9 wel so geadverteer word. Die badkamer (8 en9 ) word daagliks op gereëlde basis gediens.

Ons het 'n swembad wat tans opgegradeer word om aan te pas by ons waternood.

Groete,
Danel

De Graaff Manor
Wilna V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs

Personeel aan diens was ingelig en het ons hartlik ontvang. Ontbyt was op tyd en moeite is gedoen.

Johan V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Gaan bly gerus daar. Baie vriendelike diens en goed geleë.

Neville V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neville V
Besigheidsreis

Geriewe is netjies en skoon

WiFi is 'n probleem. LTE selopvangs is baie swak, maar die 3G werk baie goed.

Elna G - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elna G
Saam met vriende

Regtig gemaklik, skoon en 'n goeie ontbyt!

Naby aan alles in Graaff-Reinet, restaurante en besienswaardighede.

Hettie G - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie G
Gesin met tieners

Outydse sjarme en tegnologie in harmonie.

Gerieflike halfwegroete van Stilbaai na Welkom, en tyd vir besoek aan Kangogrotte en Vallei van Verlatenheid. Dankie Google Maps, nuwe makliker en stiller paaie gery.

Paul K - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul K
Besigheidsreis

Goeie waarde vir geld.

Die plek is skoon, die eienaars is vriendelik en laat mens tuis voel.

Liana U - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana U
Gesin met tieners

Was baie lekker gewees.

Dit was vriendelike diens gewees. Het lekker saam die kinders daar gekuier. Dis veilig.

Johann B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Maklik ingeklok. Kamer skoon en netjies.

Ek kan regtig nie aan iets dink wat gepla het nie. Alles was reg.

Naomi W - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic

Beautiful restored old house, clean amenities, perfect location within walking distance to restaurants and most heritage sites. We were only there for one day. The hostess was very helpful, recommended the sites to see, and restaurant to go to - best meal we ever had!

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cradockstraat 100, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36de445123951dd47ca12f05a8f29f4eef8c81a2797d9dd289001e05536d1e06c94161da18a2630e2c83e340f3db8a590a56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780  per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 100 Cradock Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -32.25267745088 24.5317181832
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!