De Graaff Manor
- Kapasiteit: 21 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cradockstraat 100, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R860 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
De Graaff Manor is in die historiese dorp Graaf-Reinet en bied ontspanne verblyf in 'n geskiedkundige dog moderne gastehuis net 600 m van die middedorp af. Dit is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers.
Die gastehuis bied verblyf in gastekamers met slaapplek vir 2 tot 5 gaste. Die kamers het elk 'n dubbelbed of enkelbeddens en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamers het tee- en koffiemaakgeriewe en sommige kamers bied toegang tot 'n stoep.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Graaff-Reinet bied verskeie doendinge soos staproetes en 4x4-roetes in die Camdeboo Nasionale Park, hengel, kanovaart en bootry op die Nqweba-dam en besoekers kan die uitsig oor die Vallei van Verlatenheid gadeslaan. Doendinge in die dorp sluit verskeie nasionale monumente en museums soos die Hester Rupert Kunsmuseum, Graaff Reinet Museum, Militêre Geskiedenismuseum en die Grootvisrivier Museum in.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Ligging
- Cradockstraat 100, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink De Graaff Manor het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Graaff-Reinet Cacadu-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 21 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cradockstraat 100, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom