- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Heide Avenue, Bothaville, 9660, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
De Heide Gastehuis bied gerieflike akkommodasie in die vreedsame dorpie, Bothaville, naby die sakekern en restaurante.
Akkommodasie bestaan uit 7 smaakvol versierde kamers: Love, Joy, Peace, Hope, Dream, Believe and Grace. Elke kamer is toegerus met 'n klerekas, mikrogolfoond, yskas, DStv en koffie- en teemaakgeriewe. Love het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort en beskik ook oor lugversorging. Joy en Peace bied toegang tot 'n gedeelde badkamer met 'n stort in die gang. Hope, Dream, Believe en Grace het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gaste het toegang tot gedeelde DStv, braaigeriewe en veilige parkeerplek. De Heide B&B nooi gaste om die plattelandse gasvryheid te waardeer en 'n smullekker ontbyt te geniet. Aandete is ook op versoek beskikbaar.
Die plattelandse dorpie Bothaville lê aan die oewer van die Valsrivier en een van die grootste landboufeeste in die wêreld word jaarliks hier aangebied. Doendinge sluit fietsry deur die mielielande en sonneblomvelde, en kunsvlieghengel in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hanlie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 9 Heide Avenue, Bothaville, 9660, Vrystaat
- Gaste dink De Heide Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Heide Avenue, Bothaville, 9660, Vrystaat
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang