LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Heide Gastehuis | LekkeSlaap
+71

De Heide Gastehuis

25 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 25 resensies vir De Heide Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Alex H - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex H
Gesin met tieners

Very comfortable, excellent hospitality.

Very friendly.

Mieke O - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mieke O

Uitsetekende diens en 'n lieflike kamer met alles wat jy moontlik sal benodig.

Skoon, lieflike, gerieflike kamer met alles wat 'n mense moontlik sal benodig. Die diens was uitstekend en vriendelik en ek sal graag weer by De Heide Guesthouse inklok.

Danica H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danica H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, pragtige kamers en lekkerste ontbyt.

Vriendelike ontvangs. Mens voel gemaklik en tuis. Eie ingang om jou eie tyd te bepaal. Ons het ook die lekkerste ontbyt ontvang die volgende oggend.

Lydia S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia S
Saam met vriende

Die beste.

Wonderlike gasvryheid, sal dit aanbeveel en sal vir seker weer daar tuisgaan.

Carel G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel G
Gesin met tieners

Lovely weekend away.

Thanks for the hospitality, the only question the kids had when we left was "when are we coming again". Thanks again!

Pieter V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf.

Vriendelik en gasvryheid. Kamers is netjies met baie pakplek vir jou sakke.

Carlien F - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend en dit was 'n vreugdevolle ervaring.

Goed en vriendelik ontvang. Mooi toegerus en was baie skoon. Prys uiters billik. Sal beslis aanbeveel. Ontbyt groot en besonders vir die prys.

John B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John B

Onverbeterlik uitstekend.

5 ster onbyt. Groot bederf. Sal beslis weer gaan.

Charmaine C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine C
Enkelreisiger

Pragtig, rustig, skoon en baie gasvry!

Ek beveel enige persoon aan om by De Heide gastehuis te gaan bly, jy voel dadelik tuis, beter en beste gaan jy nie kry nie. Die heerlikste ontbyt. Ek gaan beslis terug!

Jozelle S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jozelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was van die intrapslag af welkom en soos ou vriende hanteer!

Baie dankie vir 'n heerlike mooi ervaring. Die kamers is smaakvol en elegant met genoeg spasie om lekker te rus. Alles wat mens nodig het is beskikbaar of alreeds aan gedink. Ons het regtig lekke gebly en die ontbyt was meer as wat enige person kon verwag!

Nico P - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico P
Enkelreisiger

Fenomenaal.

Die was vir my baie aangenaam om hier te bly. Dit skep 'n gevoel of jy by jou ouma kuier - vol bederfies. Sal enige tyd die Gastehuis aanbeveel. Die lekkerste ontbyt in 'n lang tyd.

George F - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George F
Besigheidsreis

Die moeite werd.

Hulle was vriendelik, ons het baie lekker gebly, altyd bereid om te help, laat jou baie welkom voel.

Alexander V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexander V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is ongelooflik bederf door Rina met die mooi kamer, heerlike ontbyt en sy het ons naar die restourant en koffie huis gebrag en baie goed vir ons gesorg. Nogmaals danki!

Alles was so baie goed gereëld. Ons kon langer op die kamer bly en ook lekker gesels met Lina en sy het met die motor voor ons gereë om die pad te wys. Ons is baie dankbaar vir die gasvryheid!

Jacques S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en ruim met wonderlike diens.

Wonderlike ervaring. Alles netjies en prakties. Gesellige mense en goeie diens. Definitief weer daar kuier!

Koos B - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en gasvry.

Baie oulike mense, dadelik welkom gevoel.

Susan K - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan K
Besigheidsreis

Uitstekend!

Eienaars is so vriendelik en gasvry. Ontbyt en aandete baie goeie gehalte en beslis waarde vir geld. Sal beslis weer daar tuis gaan.

Cobus V - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus V
Gesin met klein kinders

Vriendelike en goeie diens waar mense uit hul pad gaan om te help.

Ons was baie tevrede met ons verblyf by De Heide. Die diens was vriendelik en ons was tegemoetgekom met al ons behoeftes. Die kamer was ruim en netjies en ons het 'n goeie nagrus gehad. Die ontbyt was heerlik en ons vroeë vertrek was daardeur ook akkommodeer. Ek sal enige iemand aanbeveel om van De Heide se diens gebruik te maak wanneer hulle ook al in die Bothaville omgewing is.

Hannes K - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie aangenaam, skoon en vriendelik.

Gerda D - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik baie spesiaal!

Ek sal nooit op ander plek slaap as ek in Bothaville kom nie en ander gastehuise op ander dorpe het nuwe maatstaf waarvolgens hulle gemeet gaan word En hulle gaan te kort skiet. Dankie, dit was my huis net in 'n ander dorp! Alles was tops. Waardeer julle hulp en ons sê dankie!

Liezel W - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel W
Enkelreisiger

Baie oulik!

Lenie se gastehuis is baie oulik en gesellig. Dk sal beslis weer gaan!

Anika V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anika V
Saam met vriende

Pragtig, gesellig en gemaklik. Wonderlike ervaring!

Dit was 'n wonderlike ervaring! Tannie Lina was ongelooflik vriendelik en verwelkomend. Met ons aankoms is ons ontmoet met drankies en lekker koue water in ys. Ons het sommer dadelik welkom gevoel. Die kamer was pragtig en netjies, met alles wat ons nodig gehad het. Die ontbyt was fenominaal. Ons het lanklaas so smullekker geëet! Ek sal De Heide vir enigiemand aanbeveel. Dit was 'n wonderlike ervaring! Baie dankie!

De Heide Gastehuis's terugvoer

Dit was lekker om julle te ontvang by De Heide B&B !! Bly julle het die verblyf geniet.

De Heide Gastehuis
Victor G - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor G
Enkelreisiger

What an excellent experience, best customer service ever.

Many can learn from De Heide about how guests are treated. Will recommend them to my friends and family.

De Heide Gastehuis's terugvoer

Victor, it was nice having you and your wife at De Heide B&B.

De Heide Gastehuis
Paula G - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula G
Saam met vriende

Rustig, wonderlike ontbyt, slaap te lekker!

Gasvryheid straal uit die gasvrou. Die gastehuis is uitstekend toegerus en die ontbyt ongelooflik! So veilig en rustig! Gaan weer daar kuier.

Miempie C - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miempie C
Gesin met tieners

Excellent.

Very clean and beautiful rooms. the food is excellent. They are very friendly and helpful. We would stay there again.

Jan R - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis waarde vir geld, met persoonlike diens wat jy een maal in 'n leeftyd sal teëkom.

Ek en my vrou was verstom oor die persoonlike aandag, die netheid van ons kamer, en ook die waarde vir geld wat ons van Lina en haar span ontvang het. Sulke gasvryheid kan jy net in die Vrystaat verwag en ons het dit ervaar. Ons is seker dat ons weer 'n draai daar sal moet maak as ons dit weer wil ervaar. Nêrens in ons land het ons al so 'n volledige pakket (waarde vir geld, netheid en gasvryheid) ontvang en ons maak baie van gastehuise gebruik. 'n Spesiale kompliment asook dank aan Lina en haar span vir 'n onvergeetlike aand en wees verseker dat ons julle sterk aanbeveel vir enigiemand wat graag die egte Vrystaatse gasvryheid wil ervaar.

De Heide Gastehuis's terugvoer

Jan, baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit opreg. Ek dra dit so oor aan Lina.
Vriendelike groete Hanlie

De Heide Gastehuis
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidelaan 9, Bothaville, 9660, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4ddcc5b67e8b60fd7c5da9b0ecec6232b1218fbb6e143eb2c4615d44feeb38627da065d697e67b5c85b85b877301098bbc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 25 5 1 5 9 Heide Avenue Bothaville 9660 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -27.381882 26.609161
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!