Beskrywing
Hierdie knus selfsorg-eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n stort in die en-suite badkamer. Lugversorging en 'n TV met Netflix is ook in die kamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, vierplaat-gasstoof, mikrogolfoond en ketel. Tafel groot genoeg vir twee persone. Gaste kan die ingeslote patio geniet met 'n ingeboude braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie oopplan-kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer met lugversorging het ook 'n TV met Netflix. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en ketel. Gaste kan die ingeslote patio geniet, wat sitplek en braaigeriewe bied.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim selfsorg-eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die slaapkamer is toegerus met lugversorging en 'n TV met DStv. Die eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolfoond, en sluit 'n eetkamertafel vir 2 in. Gaste kan 'n privaat, ingeslote patio met ingeboude braaigeriewe en 'n sitarea geskik vir 2 gaste geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die hoofhuis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer, lugversorging en 'n TV met Openview. Die eerste kamer, Maria, het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die tweede kamer, Mossie, het 'n koningingrootte-bed en die derde kamer, Protea, het 'n dubbelbed en 'n driekwartbed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die toegeboude stoep het 3 smal enkelbeddens vir ekstra slaapplek vir kinders. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas,gasstoof, oond, mikrogolf en 'n ketel toegerus. Daar is ook 'n aparte eetkamer. Buite is daar 'n onderdakstoep met sitplek en braaigeriewe, sowel as 'n boma met 'n vuurput.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 Main Road, Garies, 8220, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang