Indien jy Garies besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Garies.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Garies Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Garies accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Garies akkommodasie
2 lekke plekke om te bly
Agama Tented Camp bied jou 'n toevlugsoord ver van die luisterryke safari-agtige woude en velde van Afrika. Hier in Namakwaland, 'n onbekend...
Middelkraal Accommodation is op 'n plaas 10 km noord vanaf Garies, reg langs die N7 en sowat 460 km noord vanaf Kaapstad geleë. Dit is in di...
Annexes Karas is op 'n skilderagtige plaas in die Kamiesberge en is in die hartjie van die Namakwaland-streek geleë. Dié plaashuis het 3 sl...
Witwater B&B bied gerieflike verblyf in die hartjie van die Kamiesberge, 45 km vanaf Garies. Verblyf beskik oor 'n lieflike kamer met slaa...
Om die outentieke Namakwaland ervaring te ervaar wat so baie het om sy gaste te bied in terme van die omgewing, is Verbe Karavaanpark die id...
Kamieskroon Cosy Cottages bied gerieflike selfsorg-kothuise net 67 km vanaf Springbok en 47 km vanaf Garies, wat dit ideaal maak vir gaste w...
Gousblom Gastehuis bied warm, gasvrye verblyf in die dorpie, Kamieskroon, sowat 65 km vanaf Springbok. Kamieskroon is min of meer in die mid...
Kroon Lodge bied verblyf in kamers en kampeerplekke, aan die voetheuwels van die Kamieskroonberge, geleë. Dis ideaal vir gaste wat smag na '...
Grootvalleij Plaas Akkommodasie - Blommehuisie is 18 km wes van Kamieskroon op die plaas Grootvallei geleë en dis op die roete na Soebatsfon...
Grootvalleij Plaas Akkommodasie - Kliphuisie is 'n knus kothuis vir twee op die bekende plaas Grootvlei, 18 kilometer van Kamieskroon af. Ve...
Welkom by die Garies akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.