- Slaapplek vir 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 18 Main Road, Garies, 8220, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
De Kleine Werf bied selfsorgverblyf in Garies, 'n boeredorp in die hartjie van Namakwaland. Die eiendom is geskik vir gesinne, groepe vriende of reisigers op pad na Namibië.
Verblyf word aangebied in 4 vrystaande eenhede, naamlik die Hoofhuis, Miemie Kothuis, Boerbok en Angel Rose. Die Hoofhuis bied slaapplek vir tot 7 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers. Miemie Kothuis, Boerbok en Angel Rose bied elk slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer. Elke slaapkamer is toegerus met lugversorging, 'n TV met DStv en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Elke eenheid het 'n kombuis wat toegerus is vir selfsorg en 'n ingeslote stoep met ingeboude braaigeriewe. Gasstowe en LED-ligte is beskikbaar tydens kragonderbrekings.
Die eiendom is naby verskeie reisroetes geleë en is veral gewild gedurende die lenteblomseisoen. Dit is langs die plaaslike plaasstalletjie geleë, wat ook as 'n inligtingsentrum dien.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elizna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 18 Main Road, Garies, 8220, Noord-Kaap
- Gaste dink De Kleine Werf het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 Main Road, Garies, 8220, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang