- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 59 Ludorf Street, Bela-Bela, 0480, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
De Kunst Huisje bied verblyf in die gewilde dorpie Bela-Bela. Die gastehuis is ideaal naby die dorp se besienswaardighede en geriewe geleë.
Verblyf word in verskeie unieke en individueel versierde kamers gebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en geriewe wat 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en noodligte in die geval van kragonderbrekings insluit.
Gratis WiFi, 'n braai-area, swembad en veilige parkeerplek vir voertuie is beskikbaar.
De Kunst Huisje is 1 km vanaf die Forever Resort, restaurante en winkels geleë, asook talle wild- en natuurreservate in die area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Juline Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 91
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 59 Ludorf Street, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink De Kunst Huisje het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
59 Ludorf Street, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang