LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Kunst Huisje Gastehuis | LekkeSlaap
+48

De Kunst Huisje Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir De Kunst Huisje Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Rene K - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant stay.

The owner was very accommodating and friendly.

De Kunst Huisje Gastehuis's terugvoer

Baie dankie Rene.

De Kunst Huisje Gastehuis
Annelize M - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize M
Gesin met klein kinders

Baie lekker. Veilig. Skoon. Uitstekende diens.

Waarde vir geld. Pragtige huis. Skoon en netjies. Sal weer daar oornag.

De Kunst Huisje Gastehuis's terugvoer

Baie dankie Annelize, hoop om jou eendag in persoon te ontmoet, veilig wees.

De Kunst Huisje Gastehuis
Mitzi K - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mitzi K
Gesin met klein kinders

Juweel in Bela-Bela

Ons het die beste naweek gehad by die mooie gastehuis! Daar is 'n prag detail te sien om elke hoek en draai. Die diens was vriendelik en fantasties, die ontbyt smul-lekker en die besienswaardighede van die omgewing net om die draai. Ons klein kindertjies het baie lekker gespeel in die groot tuin en Warmbad Oord was 'n klipgooi vanaf ons, dus baie maklik om die kinders heen en ween te kry. Ons sal terug wees!

Henda D - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henda D
Enkelreisiger

Baie huislik en warm

Ek het die huislikheid baie geniet.

De Kunst Huisje Gastehuis's terugvoer

Baie dankie Henda, jy altyd welkom, sterkte vir jou en kyk mooi na jouself.

De Kunst Huisje Gastehuis
was R885
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
was R885
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
was R885
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ludorfstraat 59, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd790fd98903d61b110f12a0318cf2a435e0f723bd9101faa338e8d2dc172a2fb59ce8b2128a75750a4d4c6efc952f0ad5c98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R885, nou Vanaf R620  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 59 Ludorf Street Bela-Bela 0480 Limpopo 086 999 0018 13:00-18:00 10:00 -24.8814992 28.2850844
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!