LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Kunst Huisje Gastehuis | LekkeSlaap
+48

De Kunst Huisje Gastehuis

Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ludorfstraat 59, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R930 R651 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

De Kunst Huisje Gastehuis bied B&B-verblyf in die gewilde dorpie Bela-Bela. Die gastehuis is ideaal naby die dorp se besienswaardighede en geriewe geleë.

Verblyf by De Kunst Huisje Gastehuis behels verskeie unieke en individueel versierde kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en geriewe wat 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en noodligte in die geval van kragonderbrekings insluit.

Ontbyt is ingesluit en word in die eetarea bedien. Die gastehuis spog met gratis WiFi, 'n braai-area, swembad en veilige parkeerplek vir voertuie.

De Kunst Huisje Gastehuis is 1 km vanaf die Forever Resort, restaurante en winkels geleë, asook talle wild- en natuurreservate in die streek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 28 resensies vir De Kunst Huisje Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Ludorfstraat 59, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink De Kunst Huisje Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R930
R930 R651
per nag (plek vir 2)
Vanaf R930
R930 R651
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ludorfstraat 59, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd790fd98903d61b110f12a0318cf2a435e0f723bd9101faa338e8d2dc172a2fb59ce8b2128a75750a4d4c6efc952f0ad5c98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R930, nou Vanaf R651  per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 59 Ludorf Street Bela-Bela 0480 Limpopo 086 999 0018 13:00-18:00 10:00 -24.8814992 28.2850844
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!