- Slaapplek vir 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 71 Herman Street, Lephalale, 0555, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
De la Rose Gastehuis is 'n selfsorggastehuis in Lephalale. Hierdie eiendom is privaat en rustig, wat 'n kalm en ontspanne atmosfeer bied.
Gerieflike verblyf word in 8 gastekamers aangebied. Elke kamer het 'n plafonwaaier, lugversorging, TV, yskas, mikrogolf, ketel, koffie, melkpoeier, suiker en breekware. Elke kamer het sy eie badkamergeriewe met 'n stort of 'n bad.
Daar is oorgenoeg parkeerplek in die skaduwee. Gaste is welkom om van die swembad en braaigeriewe op die perseel gebruik te maak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lizette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 71 Herman Street, Lephalale, 0555, Limpopo
- Gaste dink De la Rose Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
71 Herman Street, Lephalale, 0555, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang