+114
Gastehuis in Lephalale (Ellisras)

De la Rose Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Letitia N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Ons kuier was baie aangenaam, sal dit vir enigiemand aanbeveel. Ons het baie lekker gekuier, sal definitief weer daar gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Besonderse mooi en lekker verblyf. De La Rose Guest House is waarde vir geld. Ons het baie goeie diens gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine V
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Rustig, kalm, skoon, ruim - definitief sal ek julle kan aanbeveel! Definitief. Die geriewe was skoon, veilige parkering, vriendelike ontvangs. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Baie! Verblyf was aangenaam, alles was skoon en netjies. Handdoeke se kwaliteit is nie goed nie. 'n Ekstra groterige spieël in die kamer sal 'n aanwins wees vir veral dames. Melk i.p.v. Cremora sal 'n plus wees, asook 'n beskuitjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Alphabet B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Comfortable. It's a beautiful, quiet place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Wonderlik lekker gerus. Baie lekker gebly, dankie. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rose R
1 nag
5.0
Jul 2025

Fantastic - would definitely stay there again. Absolutely great - safe, clean and comfortable. Hostess is lovely - very warm welcome. Highly recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Baie netjies en skoon. Ideale oorslaap na 'n lang rit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ekstra lig by yskas gedeelte nodig. Braai area en swembad was 'n groot plus gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilana P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Gemaklik, vriendelik en rustig. Rustige verblyf, alles wat jy nodig het. Baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 690
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 690
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 690
per nag (plek vir 2)
Bespreek

71 Herman Street, Lephalale, 0555, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f02031b18c789871e61094bf6ae8a6167106c7f27b050b11a9f63b7b7fc483d7b030ca8d344c94b1cc6c7131e97cb1d08c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 71 Herman Street Lephalale 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.680310523578 27.723499271164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang