- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 35 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3A Residensie Street, Piet Retief, 2380, Mpumalanga Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
De Loft Guesthouse bied gerieflike verblyf, onberispelike diens en gasvryheid in die pragtige historiese dorpie, Piet Retief.
Verblyf word in 7 Dubbelkamers en 1 Gesinskamer gebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met gratis toiletgeriewe en handdoeke, 'n privaat ingang en is uniek versier. Ander geriewe in die kamers sluit 'n plafonwaaier, lugversorging, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n TV met sekere DStv-kanale in. 'n Haardroër, wasgeriewe en 'n strykyster en -plank is op versoek beskikbaar.
Dié gastehuis bedien 'n volledige Engelse- en 'n Kontinentale ontbyt. Daar is WiFi.
Op die perseel is daar ook braaigeriewe, en veilige, onderdak parkeerplek agter 'n afstandbeheerhek.
The Munch-restaurant is net 50 m oorkant die pad, en bied 'n a la carte-spyskaart. Daar is talle restaurante in die omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 3A Residensie Street, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
- Gaste dink De Loft Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3A Residensie Street, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 35 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang