De Meye Budget Accommodation
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Visser Street, Clanwilliam, 8134, Wes-Kaap
- Vanaf R2 590 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
De Meye Budget Accommodation bied gemaklike selfsorg-eenhede in Clanwilliam, ideaal vir sakereisigers.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 6 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n gemeenskaplike slaap area. Die eerste slaapkamer is ingerig met twee enkelbeddens en bied slaapplek vir 2 gaste. Die tweede slaapkamer het 1 enkelbed en sy eie badkamer en die gemeenskaplike area het 3 enkelbeddens . Gaste het toegang tot 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid het ook kombuis met stoof en kook geriewe.
Hierdie eiendom is sentraal geleë, langs 'n winkel en naby ander winkels en aktiwiteite in die dorp.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Lara Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 28 Visser Street, Clanwilliam, 8134, Wes-Kaap
- Gaste dink De Meye Budget Accommodation het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Visser Street, Clanwilliam, 8134, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang