Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Lize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Nelia L - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Rudolph T - Okt 2023
Algehele gradering
Vir die prys het ek minder verwag.
Jaco H - Aug 2023
Algehele gradering
Farm lodge stay.
Lees meerJo-ann D - Apr 2023
Algehele gradering
Perfek vir ons gesin.
Cornelia B - Des 2022
Algehele gradering
Oornag buite Addo.
Juané V - Nov 2022
Algehele gradering
Beste plek om te ontspan.
Chenice J - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was baie rustig en alles was perfek! Die kamers was uitstekend.
Daniel C - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustige en private atmosfeer. Goeie plek om te ontspan.
Annelie V - Jan 2022
Algehele gradering
Luuks, stil en rustig op die plaas, lekker ontbyt, swembad, pragtige huisie en tuine.
Marielle J - Jan 2022
Algehele gradering
Relaxing - a perfect stop over.
Tamaryn G - Nov 2021
Algehele gradering
Pleasant stay.
Hendrika M - Nov 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik, veilig en rustige area.
Andre V - Okt 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike personeel wat bereid is om altyd te help.
William M - Des 2020
Algehele gradering
Baie rustige omgewing ver van die stadslawaai.
Adam W - Nov 2020
Algehele gradering
Baie Lkker en vriendelike personeel.
Lezaan D - Aug 2019
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Darryl S - Mrt 2019
Algehele gradering
Felt like I was in little Bali!
Nicolaas V - Feb 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike personeel.
Tanya B - Jul 2018
Algehele gradering
Baie mooi en natuurskoon verblyf.
Anneline J - Mei 2018
Algehele gradering
Baie mooi tuine, netjiese, skoon, veilige verblyf en goeie kos by restaurant.
M G - Apr 2018
Algehele gradering
Lekker, skoon en netjies!
Karen B - Sep 2017
Algehele gradering
Pragtige plaas met uitstekende kos en rustige atmosfeer wat jou heerlik laat ontspan! Julle is puik!
Andreas S - Sep 2017
Algehele gradering
Uitstekende en Rustige Plaas Verblyf.
Lees meerNico C - Jul 2017
Algehele gradering
Exceptionally friendly staff.
Lezaan B - Jul 2017
Algehele gradering
Baie goed ingerig. Baie moderne kamers.
De Old Drift Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Dm V - Jan 2017
Algehele gradering
Keurig netjies.
Johan H - Jun 2016
Algehele gradering
Werklik waar die moeite werd.
Maryna M - Des 2015
Algehele gradering
Beste B&B wat ons besoek het in 'n lang tyd.
Robyn V - Des 2015
Algehele gradering
We enjoyed our stay a lot, will go back in future for a longer visit.
Jan Petrus V - Des 2015
Algehele gradering
Heerlike, gasvrye verblyf in in plaas-atmosfeer.
Eugene Z - Jul 2015
Algehele gradering
Baie lekker!
Charlene V - Apr 2015
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
E S - Jan 2015
Algehele gradering
Verblyf was in 'n pragtige omgewing, maar het nie die vlermuise in kamer waardeer nie.
Andre H - Des 2014
Algehele gradering
Lekker.
Danie J - Aug 2014
Algehele gradering
'n Egte Karoo-ervaring - wat 'n plesier!
Mrs. D S - Mei 2014
Algehele gradering
Ideaal vir 'n besoek aan Addo Park!
Marelize V - Jul 2013
Algehele gradering
Reg vir net oornag bly. Mense was baie aangenaam.
Ans V - Jan 2013
Algehele gradering
It was great
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 26 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Ou Drift-plaas, Langs die R335, Addo, 6105, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom